LOG IN
Email Address1:
Password:
Forgot Password
Register Now

CONTACT US
 
 Albert Maritz
 
 
 
 
 
 
 
 
Binnekort te sien
op kykNET
en te koop as DVD
 
ELDERS AAN DIENS
(Jeanne Goosen)
 
Kyk na 'n uittreksel:
DIRKIE
(Jeanne Goosen)
met
Luna Paige, Nicole Holm en
Frieda van den Heever.
 
SOMS WANNEER EK WEI
(Jeanne Goosen)
met
Frieda
van den Heever, Nicole Holm
en Luna Paige.
 
 
 
WYK EN DIE MEISIES
(NP van Wyk Louw)
 
Kyk na 'n uittreksel:
GERMANICUS
(NP van Wyk Louw)
met
Frieda van den Heever,
Tinarie van Wyk Loods en
Erica Wessels
 
MY NAAKTE SIEL WIL
SONDER SKROME
(NP van Wyk Louw)
met
Frieda van den Heever
 

About Us
Albert het drama studeer en gewerk by die streeksrade as akteur en regisseur. Hy wou nog altyd die akteursbedryf vaarwel toeroep, maar het dit net reggekry om nie as akteur te werk nie, wanneer hy sy hande te vol had met regie. Vir baie jare het hy werk van die hand gewys om selfs die musiekindustrie te ontwikkel - veral in die platteland en onder behoeftige gemeenskappe.
En hy speel in movies en dinge
Die rol van Stander in die gelyknamige eenmanstuk. STANDER is 80 keer opgevoer – KKNK, Aardklop, Gauloises Warehouse - Groenpunt, Klein Libertas - Stellenbosch, Hangklip Hotel, Cheetah fees – Otjiwarongo, Rittelfees – Vredendal, Baxter Sanlam Studio Teater. Stander is laas in 2005 opgevoer en in die Centurion teater en Pierneef teaters in Pretoria gesien.
 
Film
 
Albert Maritz was al in heelwat rolle
vir die wye doek, bv Klein  Josef in CIRCLES IN A FOREST, die getraumatiseerde bier in MY COUNTRY, die museum kurator in CAPE OF GOOD HOPE, en dies meer. Mees onlangs speel hy in GREENER GRASS (Zafieer Goodman-Bhyat), asook UNKNOWN (Human Stark)

 

   
   
   
   
Teenoor Juliette Binoche in OUR COUNTRY
Samuel L Jackson in OUR COUNTRY
 
TELEVISIE
 
ORION – ‘n reeks vir kykNET
 
Albert speel die rol van
Kaptein Nagel

 

Feast of the Uninvited

Albert speel Wynand van Wyk
Albert Maritz bied in samewerking met die Hoërskool Durbanville, Omnicron en Intercare en die ATKV vanjaar die vierde Prestige Tienertoneelaand aan.
 
Die room van ons tienertoneel word genooi om deel te neem aan ‘n aand sonder die druk van kompetisie. Geen deelnemer weet presies waarvoor die twee mooiste toekennings wat vir tienertoneel toegeken word, uitgeloof gaan word nie; rede om die aand saam met die gehoor net te geniet.
 
Email this pageBookmark this pagePrint this Page Login